Retour au balado
Van Brownies in ‘n Garage na 4 La Coco C Restaurante: Geloof en Sukses | Jeanine Claassen S1E21
22 septembre 20260
Écouter l'épisode
Écouter l'épisode
In Episode 21 van die She’s Gutsy Podcast gesels Juli met die ongelooflike Jeanine Claassen, eienaar en stigter van vier La Coco C restaurante regoor Suid-Afrika, ma, atleet en 'n female founder wat die Here vertrou in elke liewe stap van haar pad. Van brownies bak in haar ma se garage op 24 tot die bou van 'n geliefde nasionale restaurant-handelsmerk, Jeanine deel haar eerlike pad van harde werk, geloof en dissipline. Sy praat oopkop oor die lesse van besigheid, hoekom kwaliteit en consistency…